-
Moontlike veranderinge in die administratiefreg na aanleiding van 'n menseregteakte
-
Die beeldhouer Samson Makwela : 'n tydelike uitstalling
-
'n Museologiese ondersoek na die mens se benutting van die mollusk (skulp en skulpdier) in geselekteerde kunsvorme, vir die doel van die ontwerp van 'n uitstalling
-
'n Beoordeling van Die Huisgenoot as tydskrif, gedurende sy bestaan as maandblad (Mei, 1916-Oktober, 1923)
-
Misdaadfiksie en die literêre kanon in Afrikaans : ‘n Ondersoek na aanleiding van die romans van Deon Meyer
-
Armoede en rykdom na aanleiding van ’n Ou-Testamentiese perspektief : ’n analogiese en etiese interpretasie van die Josefverhaal
-
'n Ondersoek na die ontwikkelingstadium van Afrikaans teen die tyd van die Groot Trek, veral na aanleiding van Trichardt se dagboek
-
'n Ondersoek na die ontwikkelingstadium van Afrikaans teen die tyd van die Groot Trek, veral na aanleiding van Trichardt se dagboek
-
Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September
-
Dissipelskap: 'n uitdaging vir die Kerk van die een-en-twintigste eeu na aanleiding van die Markus-evangelie
-
n Postmodernistiese verkenning van LitNet se meningsruimte, SêNet, van die tydperk Januarie 1999 tot Oktober 2001
-
Die ervaringe van beginnerprinsipale na aanleiding van kurrikulumleierskap en -bestuur by hul skole : ‘n gevalle studie van vier beginnerprinsipale
-
Die toestand van Afrikaans in 1779 na aanleiding van Wikar se Dagverhaal
-
Die Nederlandse sewentiende eeuse portrette in die Johannesburgse kunsmuseum
-
Die kultuurkritiese werk van N P van Wyk Louw as aanleiding tot 'n eie Afrikaanse kultuurbegrip (Afrikaans)
-
Denkstruktuur en teksinterpretasie : 'n analise van Louis Althusser se interpretasieteorie na aanleiding van sy lees van Marx
-
Aspekte van twintigste-eeuse musiek : 'n bydrae tot die betekenisbepaling van die begrippe 'hedendaags' en 'eietyds' na aanleiding van komposisietegnieke sedert 1900
-
‘n Ondersoek na die ontwikkeling van praktiese riglyne vir die gebruik van visuele middele in die bereiking van graad 12-leeruitkomste na aanleiding van die Nasionale Kurrikulumverklaring van die Departement van Onderwys (Afrikaans)
-
n Historiese oorsig van die 'Pan Africanist Congress' tot 1981, met spesiale verwysing na die Poqo-opstande van 1962
-
Missionale ekklesiologie en ’n hermeneutiek van die Kerkreg? ’n Teologiese ondersoek in gesprek met Leo J. Koffeman na aanleiding van kerkregtelike diskoerse in die Nederduitse Gereformeerde Kerk
-
Theologia crucis : die kruisteologie van Martin Luther na aanleiding van die Disputatio Heidelbergae habita 1518
-
Oor die ontwerp en vertolking van taalkaarte na aanleiding van enkele voorbeelde uit die Afrikaanse taalatlas
-
Idee-belewing en persoonsuitbeelding na aanleiding van enkele voorbeelde uit die moderne Hollandse letterkunde
-
n Karakterisering van die omstandighede tot die begin van die 19de eeu wat aanleiding gegee het tot argeologie in Palestina