Channels
'n Genealogiese analise van die Cyster-familie van Pniël : hulle bydrae tot die ontwikkeling van 'n sendingdorp en 'n geslote gemeenskap in Suid-Afrika
Pniel : 'n gemeenskapstudie van 'n sendingstasie
'n Genealogiese analise van 'n enkele familie as verteenwoordiging van ’n kultuurgroep : 'n ondersoek na nuwe perspektiewe
'n Tak van die Swanepoel-familie in Suid-Afrika, 1699 tot 1999 : 'n genealogiese en kultuurhistoriese studie
'n Genealogiese en kultuurhistoriese studie van die Coreejes-familie in Suid-Afrika : 1800-2000
The Barrys and the Overberg
'n Genealogiese studie van die Petrus Johannes-tak van die Botes-stam met besondere verwysing na die Weltevrede-plase in die distrik Prins Albert
Die familie- en kultuurgeskiedenis van Jacobus Louw (1680-1713) se tak van die Louw-familie tot met die einde van die 19de eeu
Namakwaland :'n sosiologiese studie van 'n geisoleerde gemeenskap
Die Ou Hooggeregshofgebou : sy geskiedenis en vroeere inwoners
A collection of discrete essays with the common theme of gender and slavery at the Cape of Good Hope with a focus on the 1820s
Die toepassing en invloed van slawewetgewing in die landdrosdistrik Tulbagh/Worcester, 1816-1830
n Interpretasie van die vryetydsbesteding in Barberton, 1884-1940, om die invloed van 'n Engels-Viktoriaanse kultuur in 'n Oos-Transvaalse myn-gemeenskap te bepaal
Slawewetgewing aan die Kaap, 1806-1834
'n Kultuurhistoriese beeld van Gansbaai en omgewing
Die eerste vyftig jaar van die Nederduitse Gereformeerde gemeente van Marchand, 1927-1977 : 'n kerkhistoriese oorsig van 'n gemeente op 'n kerklike nedersetting
Lekkersing : 'n studie van werwantskap in 'n Richtersveldse gemeenskap
Life after slavery : investigations into self-selection and social mobility
'n Evaluering van die volksboukuns van die Swellendam-omgewing
’n Historiese ondersoek na die ontwikkeling van landbou in Oudtshoorn en sy distrik, 1914 - 1980
Die invloed van 'n historiese ontwikkelingspatroon op hedendaagse wetgewing en grondhervorming : die wet op landelike gebiede (Wet 9 van 1987) en sy historiese probleme
`n Geskiedenis van die Rooms-Katolieke Kerk van Stellenbosch, 1948-1994
Intensiewe gesinsinstandhoudingsdienste : riglyne vir 'n maatskaplikewerk-model ter voorkoming van substituutsorg
Die identifisering, beskrywing en riglyne vir die ontwikkeling van veerkragtigheidskenmerke in gesinne waarvan ʼn ouer alkohol misbruik : ʼn gesinsperspektief
n Histories-kritiese ondersoek na die uittog van blankes uit die distrik Swellendam, c.1835-1845