-
Die spektrochemiese bepaling van spoorelemente in plantmateriaal met behulp van die bandmasjien en die Russiese sifmetode
-
Ondersoek na die aanwendbaarheid van die Grimm-lamp vir die gelyktydige bepaling van Zn, Si, P, Mg, S, B, N in plantmateriaal
-
Die bepaling van sink in plantmateriaal en in gronde
-
X-straalfluoressensie vir die ontleding van plantmateriaal
-
Die toepassing van tydopgeloste spektra op die fotografiese ontleding van veraste plantmateriaal en die direklesende ontleding van edelmetale
-
Application of the tape technique to the spectrographic determination of Mg, Mn, P and B in unashed plant material
-
Die kwalitatiewe gelyktydige bepaling van uitruilbare natrium, kalium, kalsium en magnesium in grondekstrakte met behulp van atoomabsorpsiespektrofometrie
-
Biaksiale swiganalise met behulp van die kruistoetsstuk.
-
Direklesende atoomabsorpsie- en vlamemissie-studies met 'n multikanaalspektrometer vir die gelyktydige bepaling van die belangrikste elemente in plantmateriaal
-
Spektrochemiese analise met behulp van die emissie-spektrum
-
n Opties-meganiese sisteem vir die beheer van 'n spektrograafspleet en vonkbron-eenheid vir die fotografiese registrering van tydopgeloste spektra en die toepassing daarvan op spektrochemiese analise van onveraste plantmateriaal
-
Die kwantitatiewe ontleding van sementprodukte met behulp van die spektrofotometer en sy vlamtoerusting
-
Die spektrochemiese analise van die makro-elemente Cu, Fe, Mg, Ni en Si in silikaatryke ertse
-
Die bepaling van golfrefraksie met behulp van 'n rekenaarprogram.
-
Sekere metodes vir die bepaling van die leeftye van kernenergietoestande
-
Die bepaling van kernmomente met behulp van radio-frekwensie spektroskopie
-
n Bepaling van die aktiveringsenergie vir selfdiffusie, die diffusiekonstante en die ekstrinsieke pakfoutenergie van Al-1.5 [persent] Mg met behulp van transmissie-elektronmikroskopie
-
Spraakonafhanklike sprekerherkenning met behulp van trosvorming.
-
Evaluering van metodes vir die bepaling van die oestrogeniese aktiwiteit van weidings
-
n Studie van die CaO- en P2O5-inhoud van melk en bloed van jerseys en friese gedurende die volle laktasieperiode
-
Die bepaling van die lugdinamiese karakteristieke eienskappe van vuurpyle met behulp van 'n rekenaar
-
n Ondersoek van die platvlak-vonktegniek van spektrochemiese staalanalise
-
n Ondersoek aangaande die toepassingsmoontlikhede van netwerk-analise by die beplanning van die arbeidsaanwending van 'n boerdery-onderneming
-
n Ondersoek na die geskiktheid van die Pfeilsticker-boog vir die analise van aluminium-legerings