-
Invloed van vernalisasie, daglengte, vogstremming en snybehandeling op die groei en opbrengs van koringcultivars
-
Die invloed van vogstremming op die morfologiese en fisiologiese groei-eienskappe van koring
-
Invloed van vogstremming op drie koringsoorte by verskillende groeistadiums
-
Die invloed van stikstof en swael op die groei, opbrengs en bakkwaliteit van twee lentekoringkultivars
-
Die invloed van grondreaksie en die metaalkatione (kalsium, magnesium en kalium) op die groei van koring
-
n Bestudering van die fitotoksiese eienskappe van koringstrooi en die invloed daarvan op die opkoms, vegetatiewe ontwikkeling en opbrengs van koring (Triticum aestivum)
-
Die invloed van verdeelde stikstofbobemesting op vegetatiewe groeitempo en reproduktiewe komponente van lentekoring
-
Die invloed van kouebehandeling en fotoperiode op fotosintese by koring
-
Die invloed van stikstoftoediening op die ontwikkeling, opbrengs en kwaliteit van sterling-koring
-
n Bestudering van kompetisie tussen Triticum aestivum en Bromus diandrus volgens die De Wit-verplasingsmodel
-
Die invloed van aluminiumtoksisiteit op die groei en chemiese samestelling van koring (Triticum aestivum L., cv. 'Inia')
-
Differensiele veranderinge in morfologie en chlorofilinhoud van die halms van skemerkoring
-
Die invloed van die omgewing op die samestelling en kwaliteit van koring (Triticum vulgare)
-
Die vasstelling van die kouebehoefte van koringgenotipes
-
Die invloed van grondvariasie en grondbemesting op die opbrengs, samestelling en kwaliteit van koring
-
Invloed van stikstofdraers as bobemesting op vegetatiewe groei, opbrengskomponente en kwaliteit van die koringcultivars Palmiet en SST 66
-
Invloed van stikstofvorm en strooitoediening op die ontkieming en groei van koring (Triticum Aestivum L.) in grond met 'n hoe voginhoud
-
Die invloed van stikstofbemisting op die graanopbrings, die samestelling en die kwaliteit van koring (Triticum vulgare)
-
Die invloed van stikstofbemesting volgens reenval op groei, opbrengs en stikstofbenutting van lentekoring in die Swartland
-
Die bemarkingstelsel van koring in Suid-Afrika en die invloed daarvan op die ekonomiese doeltreffendheid van die koringbedryf
-
Ondersoekinge oor die koolstof- en stikstof-vereistes van, en die invloed van organiese reste op Helminthosporium sativum P.K. en B.
-
Beheer van vrotpootjie en oogvlek van koring in Wes-Kaapland
-
Die wedersydse invloed by gemengde verbouing van lupiene (Lupinus angustifolius en L.luteus) en kleingraan (Triticum vulgare, Hordeum vulgare en Avena spp.) op die opbrengs, samestelling en kwaliteit van hierdie gewasse
-
Die invloed van ringelering by pitverharding op vegetatiewe en reproduktiewe groei en koolhidraatallokasie van Prunus Persica cv. Culemborg