-
Die kategese in die Ned. Geref. Kerk in Suid-Afrika : 'n prinsipiele, historiese en praktiese ondersoek van die kategese in die Ned. Geref. Kerk in Suid-Afrika
-
Die ontstaan, die ontwikkeling en die stand van die kategese in die Ned. Ger. Kerk in Suid-Afrika
-
Kleingroepbediening : 'n praktykmodel vir die kategese van die Nederduits Gereformeerde gemeente Helderberg
-
Die plek en funksie van ervaring in die kategese : 'n basisteoretiese ondersoek
-
'n Beoordeling van die kategetiese onderwys in die Nederduitse Gereformeerde gemeente Kraaifontein met besondere verwysing na die adolessent en sy milieu in die belydenisklas van 1978
-
Die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde gemeente Albertinia, 1904-1985
-
Die kategetiese onderrig van die Nederduits Gereformeerde Kerk in Afrika, Oranje-Vrystaat, met besondere verwysing na die gemeente van Witsieshoek
-
Die Nederduitse Gereformeerde sending in die Oranje-Vrystaat, 1842-1910
-
Die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente van Graaff-Reinet, 1792-1822
-
Die houding en reaksie van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk ten opsigte van sekere dokumente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk rakende menseverhoudinge en rasse-aangeleenthede
-
Die Doleansiekerkreg en die kerkreg en kerkregering van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerke en die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (Afrikaans)
-
Die bedieningspatroon van die Ned. Geref. Kerk : 'n beoordeling deur sy lidmate in drie gemeentes
-
Kerkwees trans van die Kei : die uitbreiding van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Verre-Oos-Kaap tot 1951 : 'n kerkhistoriese studie
-
Die barmhartigheidsdiens in die Nederduits-Gereformeerde Kerk as missionere diakonaat
-
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk en sy naskoolse jeug : vorming en geestelike versorging van die naskoolse jeug tot volwaardige, aktiewe lidmate deur die plaaslike gemeente
-
Predikers en hul prediking in die Nederduitse Gereformeerde kerk van Suid-Afrika - 'n histoties-homiletiese studie (1652-1860)
-
Een van twee gemeentes : die geskiedenis van die kerk op Allesverloren, 1858-1982
-
Die persoonlike roeping tot sendingarbeid met besondere verwysing na die sending van die Nederduitse Gereformeerde Kerk
-
Die Ned. Geref. Kerk en die Afrikaner-Broederbond
-
n Kerkhistoriese oorsig van die bediening aan die jeug van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, met besondere verwysing na die bediening in die erediens
-
Die ekumene in Suid-Afrika : die Nederduits Gereformeerde Kerk en die stigting van die Christenraad in 1936 en die stigting van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke in 1968
-
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika en die ekumeniese beweging tot 1910
-
Die heilsbemiddelende funksie van die gereformeerde liturgie, met spesifieke verwysing na die liturgie van die NG Kerk
-
'n Historiese oorsig oor die ontstaan en ontwikkeling van die Nederduitse Gereformeerde Kerk binne die grense van die Sandveld