Channels
Die Afrikaanse historiese roman en die literere kritiek : aspekte van die verhouding tussen literer-kritiese perspektief en literere tradisie
Kritiek en betekenis : 'n ondersoek van raamprosedures in literere kritiek met besondere verwysing na voorbeelde uit die Afrikaanse poesiekritiek
Populêre vs. literêre grensverhale : twee beelde van die Angolese oorlog (1966-1989)
Die referensialiteit van literêre taalgebruik, meer spesifiek die implikasieverskynsels en die rol daarvan vir die interpretasie en evaluering van 'n literêre teks
Vertellershouding of -instelling : 'n ondersoek na 'n literere procede in enkele korter verhaaltekste
Die roman : sy aard, ontstaan en soort
n Beskouing van enkele aspekte van 'n paar Afrikaanse romans - volkskundig, maatskaplik en individueel - in die lig van Europese romans met min of meer ooreenstemmende temas
Twee Afrikaanse romans in Engels : ’n ondersoek na die werkswyses van literere vertalers
Die poëtika van die liriek in die Afrikaanse literêre kabaret
Die retoriese rol van literêre feeste, met toespitsing US Woordfees en die Amsterdamse Weerwoordfestival
Die stem in die literere kunswerk : 'n ondersoek na die aanbiedingswyse in die liriese en epiese poesie, verhalende prosa en drama
'n Ondersoek na die taal- en literêr-historiese arbeid van J. Du P. Scholtz
Karakterisering in die Afrikaanse roman
Die digter Toon van den Heever : a literer-historiese en kritiese beskouing
Die stem in die literere kunswerk : 'n ondersoek na die aanbiedingswyse in die liriese en epiese poesie, verhalende prosa en drama
Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo
Pyn en patos : 'n ondersoek na die kreatiewe krag van pyn vir die skep van patos in en deur literêre tekste
Bitterkomix : teks, konteks, interteks, en die literere strokies van Conrad Botes en Anton Kannemeyer
Tradisie en vernuwing in die Afrikaanse verhalende prosa
Die rol van die outeur in moderne literêre teorie, met spesifieke verwysing na die ek-poësie van Breyten Breytenbach en D.J. Opperman
Die opkoms van Afrikaanse rock en die literêre status van lirieke, met spesifieke verwysing na Fokofpolisiekar
Onhistorisiteit in Bybeldramas en -romans
Die literêre soortlikheid van die fantasie, met spesiale verwysing na die Narnia-verhale van C.S. Lewis, die Huppelkind-reeks van W.O. Kühne en Ken jy die Kierangbos? van Freda Linde
Die uitbeelding van omgewingskwessies in geselekteerde tekste uit die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur : 'n ekokritiese perspektief