-
Die ontstaan en ontwikkeling van partypolitiek in die Oranjerivier-Kolonie, 1902-1912
-
Die geskiedenis van die burgerkommando's in die Kaapkolonie (1652-1878)
-
Die ekonomiese ontwikkeling van die Vrystaat van 1870 tot 1899
-
Die geskiedenis van die onderwys in die Oranje-Vrystaat met spesiale verwysing na die ontwikkeling van moedertaalonderwys
-
Die ontstaan en die ontwikkeling van die Oranje-Vrystaat tot aan die einde van President J.N. Boshof se regering in 1859
-
Landbou en veeteelt in die Kaapkolonie, 1795-1806
-
Die verhouding tussen kerk en staat aan die Kaap in die tyd van die Kompanjie (1652-1795)
-
Die geskiedenis van wynbou en wynhandel in die Kaapkolonie, 1753-1795
-
Dr. W.J. Viljoen as hoof van die onderwys in die Oranje-Vrystaat en Kaapprovinsie, 1910-1929
-
Die geskiedenis van die onderwys in die Oranje Vrystaat (1874-1884)
-
Die geskiedenis van wynbou en wynhandel in die Kaapkolonie, 1795-1860
-
Die geskiedenis van die spoorwee in die Kaapkolonie tot 1885
-
Staatsteun aan subskripsiebiblioteke in die Kaapkolonie vanaf 1818 tot 1910
-
Armesorg aan die Kaap onder die Kompanjie, 1652-1795
-
Die buiteposte in die ekonomie van die Kaapse verversingstasie 1652-1795
-
Die inboorlingbeleid van die eerste Engelse regering aan die Kaap (1795-1803)
-
Die Kaapkolonie en die Jameson-inval
-
Die verhouding tussen die Barolongs van Thabantsjoe en die Blankes in Transoranje gedurende die jare 1833-1854
-
Europese oorloe en die Kaap (1652-1795)
-
Die arbeidsvraagstuk aan die Kaap, 1652-1662
-
Die buiteposte van die V.O.C. aan die grens van die Kaapse nedersetting, 1652-1707
-
Die vry bevolking in die Kaapse nedersetting, 1657-1707
-
Ekstraterritoriale vraagstukke van die Kaapse regering (1872-1885) met besondere verwysing na die Transgariep en Betsjoeanaland
-
Die Burger-Senaat, 1795-1828