Channels
"Hoe vertel jy op papier wie jy was en wie jy nou is?" Die konstruksie van die vroulike subjek in twee bildungsromane : annerkant die longdrop van Anoeschka von Meck en De vriendschap van Connie Palmen
Die literêre soortlikheid van die fantasie, met spesiale verwysing na die Narnia-verhale van C.S. Lewis, die Huppelkind-reeks van W.O. Kühne en Ken jy die Kierangbos? van Freda Linde
Limietberge : die fiksionalisering van die kleingeskiedenisse van enkele vrouefigure van Wellington
Die manifestering van humor in geselekteerde Afrikaanse kortverhaaltekste
Tussen droom en werklikheid : die voorstelling van die sakewêreld in die oeuvre van Willem Elsschot
Die jy-houding as grondslag vir kennis van ander selwe
Die wegbreek van die realisme in die Afrikaanse verhaalkuns
Poësie en die politiek van die postmodernisme : 'n ondersoek na die postmodernistiese poësie van Wilma Stockenström
'n Herwaardering van die werk van Elise Muller
Aspekte van die waansin in die poesie
Die ontwikkeling van die relatief in Afrikaans, 1652-1900
Die rol van die egosentriese outeur in die poësie van Antjie Krog, met spesifieke verwysing na Lady Anne (1989)
Die referensialiteit van literêre taalgebruik, meer spesifiek die implikasieverskynsels en die rol daarvan vir die interpretasie en evaluering van 'n literêre teks
Die desentralisasie van die subjek : 'n post-strukturalistiese beskouing van Breytan Breytenbach se Die Ysterkoei moet sweet en ("YK")
'n Vergelykende ondersoek na die ooreenkomstige beeldgebruik in "Groot ode" van N.P. van Wyk Louw en Die Heengaanrefrein van Wilma Stockenström
Die waardering van poesie : enkele aspekte van die vraagstuk, toegelig met voorbeelde uit die Afrikaanse poesie
Die rol van die outeur in moderne literêre teorie, met spesifieke verwysing na die ek-poësie van Breyten Breytenbach en D.J. Opperman
Enkele aspekte van tyd in die Afrikaanse verhaalkuns
Die problematiese afbakening tussen sommige kortverhaalbundels en die roman in Afrikaans, aan die hand van geselekteerde tekste
Die drenkeling in die werk van D.J. Opperman, met spesiale verwysing na Joernaal van Jorik
Die poeties-psigologiese grondslag van die sonnet-vorm : 'n ondersoek na die vormproblematiek van die sonnet
Distopiese toekomsromans in die Afrikaanse literatuur na 1999
'n Ondersoek na die aard van poësie, met verwysing na kinderpoësie en die "eenvoudige" poësie van N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman
Toevalligheid in Ingrid Winterbach se "Die boek van toeval en toeverlaat" : interpretasies van die roman met die fokus op die tema van kontingensie
Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux