-
Die invloed van aluminiumtoksisiteit op die groei en chemiese samestelling van koring (Triticum aestivum L., cv. 'Inia')
-
Die invloed van vogstremming op die morfologiese en fisiologiese groei-eienskappe van koring
-
Die invloed van die omgewing op die samestelling en kwaliteit van koring (Triticum vulgare)
-
Die invloed van grondvariasie en grondbemesting op die opbrengs, samestelling en kwaliteit van koring
-
Die invloed van stikstoftoediening op die ontwikkeling, opbrengs en kwaliteit van sterling-koring
-
Die invloed van stikstofbemisting op die graanopbrings, die samestelling en die kwaliteit van koring (Triticum vulgare)
-
Invloed van vernalisasie, daglengte, vogstremming en snybehandeling op die groei en opbrengs van koringcultivars
-
Die invloed van fotoperiode en vogstremming op die groei en ontwikkeling van twee koringgenotipes
-
Die invloed van kouebehandeling en fotoperiode op fotosintese by koring
-
Die kwalitatiewe gelyktydige bepaling van uitruilbare natrium, kalium, kalsium en magnesium in grondekstrakte met behulp van atoomabsorpsiespektrofometrie
-
Die bemarkingstelsel van koring in Suid-Afrika en die invloed daarvan op die ekonomiese doeltreffendheid van die koringbedryf
-
Die invloed van stikstof en swael op die groei, opbrengs en bakkwaliteit van twee lentekoringkultivars
-
Die reaksie van koring op grondvogstremming en stikstofbemesting
-
n Bestudering van die fitotoksiese eienskappe van koringstrooi en die invloed daarvan op die opkoms, vegetatiewe ontwikkeling en opbrengs van koring (Triticum aestivum)
-
Invloed van stikstofvorm en strooitoediening op die ontkieming en groei van koring (Triticum Aestivum L.) in grond met 'n hoe voginhoud
-
Invloed van stikstofdraers as bobemesting op vegetatiewe groei, opbrengskomponente en kwaliteit van die koringcultivars Palmiet en SST 66
-
Invloed van grondbewerking op grondfaktore en die gevolglike ontwikkeling en opbrengs van koring in die Swartland [Microfiche]
-
Die bakmoontlikhede van pelgrim koring
-
Die invloed van stikstofbemesting volgens reenval op groei, opbrengs en stikstofbenutting van lentekoring in die Swartland
-
n Studie oor die erflike grondslag van stamroesweerstand by koring
-
n Ondersoek na die fitotoksisiteit van M.C.P.A. op koring in die Wes-Kaap en faktore wat 'n invloed daarop mag uitoefen
-
Beheer van vrotpootjie en oogvlek van koring in Wes-Kaapland
-
Ondersoek na die doeltreffendheid van seleksie vir opbrengs met verskillende toetsmetodes by koring
-
Die invloed van verdeelde stikstofbobemesting op vegetatiewe groeitempo en reproduktiewe komponente van lentekoring