Die vrou in die politiek : 'n konseptuele evaluasie
Van teologiese oorheersing tot wetenskaplike outonomie : 'n filosofiese ontleding van die historiese verloop van die debat tussen Christelike geloof en wetenskap
Die ontologiese vervreemding tussen teologie en wetenskap
Objektiwiteit en subjektiwiteit in die wetenskap : 'n ondersoek na die gebruik van 'objektief', resp. 'objektiwiteit', as kwalifikasie van die status van wetenskaplike kennis, aan die hand van die problematisering van die logies positiwistiese objektiwiteitskonsepsie in die resente wetenskapsfilosofie
Die estetiese republiek : kuns, reg en post-liberale politiek in Nietzsche, Arendt en Lyotard (Afrikaans)
Dialoog en waarheid : 'n krities-wysgerige analise van modelle van dialoog in die Westerse geestesgeskiedenis
Modelle en teologiese kognitiwiteit : 'n filosofiese ondersoek van die gebruik van die begrip 'model' in die hedendaagse godsdiensfilosofie ...
Ekonomie en etika : 'n verhandeling oor die plek van normatiewe elemente in die ekonomiese wetenskap
Teologie en politieke bevryding : 'n kritiese evaluasie van D. Solle se poging tot rehabilitasie van die Westers-protestantse tradisie en waardesisteem vanuit 'n hermeneutiek van ervaring
Ideologie en lewens- en wereldbeskouing : 'n kritiese evaluasie van die aard en funksies van ideologiee
Politiek, etiek en transgressie : 'n kritiese ondersoek na die latere werke van Michel Foucault (Afrikaans)
Teoretiese modelle in die studie van revolusie
God-as-Vader en/of God-as-Moeder? : 'n feministiese, godsdiensfilosofiese ondersoek en beoordeling van sekere modelle vir God in die Christelike teologie
Theoria en praxis : die oorgang van 'n wereldverklarende kenvorm na 'n polisveranderende lewenshouding in die antieke denke
Die probleem van vryheid en gesag in die staatsfilosofie
Die wese van die teenwoordige, as metafisiese konsep, en enige implikasies daarvan vir die epistomologie, die kosmologie, en die etiek
Primitiwiteit en moderniteit : 'n fundering van 'n fenomenologiese struktuuranalise van die primitiewe en moderne mentaliteite as antropologiese strukture langs die weg van 'n persoonlike herhaling van die antropologiese vraag
Mite, metafoor en metafisika : stryd/spel op die grense 'tussen' poesie en filosofie
Die ontstaan van die metaforiese perspektief op kuns, waarheid en betekenis : 'n herwaardering van die moderne artistieke praktyk
Kennis en verbeelding : 'n krities-wysgerige ondersoek van die rol van verbeelding in die kennisproses
Die ontwikkeling van die opvoedkundige gedagte in die geskiedenis van die filosofie
Die verklaringsdrang : aestheties-komies en fragmentariese oorweging i.v.m. die verklarings-filosofie in die rigting van 'n eksistensiele dialektiek
Relasie-volheid en opvoeding
Liefde as pedagogiese essensie : 'n verkennende tematologiese studie in die historiese en fandamentele opvoeding