-
Resente kleuter- en kinderbybels in Afrikaans en Engels : 'n krities-evaluerende ondersoek binne 'n literêr-semantiese raamwerk
-
Distopiese toekomsromans in die Afrikaanse literatuur na 1999
-
Die kind in die Nederlandse literatuur
-
Die referensialiteit van literêre taalgebruik, meer spesifiek die implikasieverskynsels en die rol daarvan vir die interpretasie en evaluering van 'n literêre teks
-
Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde
-
Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur
-
'n Ondersoek na die seleksie en funksie van internasionale kinderboeke wat in Afrikaans vertaal is vir die tydperk 1990-2018
-
Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux
-
Limietberge : die fiksionalisering van die kleingeskiedenisse van enkele vrouefigure van Wellington
-
'n Polisistemiese ondersoek na veranderinge in die Afrikaanse kinderliteratuur-sisteem sedert 1990
-
Die rol van die egosentriese outeur in die poësie van Antjie Krog, met spesifieke verwysing na Lady Anne (1989)
-
Enkele aspekte van tyd in die Afrikaanse verhaalkuns
-
'n Spieëlse studie : 'n bespreking van kaats- en watersimboliek as moontlike sleutel tot die primordiale dimensie met spesiale verwysing na enkele werke van Wilma Stockenström
-
Die rol van die outeur in moderne literêre teorie, met spesifieke verwysing na die ek-poësie van Breyten Breytenbach en D.J. Opperman
-
Bybelse intertekste in resente Afrikaanse gedigte en lirieke, met spesifieke verwysing na identiteitsformasies in die (post)-postmoderniteit
-
Postmodernisme en poesie, met spesifieke verwysing na die historiografiese metagedig 'Die heengaanrefrein' van Wilma Stockenstrom
-
Die waardering van poesie : enkele aspekte van die vraagstuk, toegelig met voorbeelde uit die Afrikaanse poesie
-
'n Ondersoek na Scheherazade as moontlike voorganger in 'n vroulike verteltradisie in enkele Afrikaanse literêre tekste
-
Die literêre soortlikheid van die fantasie, met spesiale verwysing na die Narnia-verhale van C.S. Lewis, die Huppelkind-reeks van W.O. Kühne en Ken jy die Kierangbos? van Freda Linde
-
Werklikheidsbelewing by enkele Afrikaanse digters
-
'n Ondersoek na die vergestalting van die magie-element in enkele verse uit Nuwe verse (N.P. van Wyk Louw) en Blom en baaierd (D.J. Opperman)
-
Die nomadiese self : skisoanalitiese beskouinge oor karaktersubjektiwiteit in die prosawerk van Alexander Strachan en Breyten Breytenbach
-
Die Afrikaanse kinderpoesie, met spesiale verwysing na die werk van A.G. Visser
-
Die manifestering van humor in geselekteerde Afrikaanse kortverhaaltekste