-
Die ontwikkeling van landbou-onderwys in die Kaap-Provinsie
-
Ontwikkelingsrigtings in die onderwys van Kaapland, hoofsaaklik met betrekking tot sekondere onderwys 1930-1958
-
Naturelle-onderwys in die Kaapprovinsie
-
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die onderwys van Blankes in Kaapland sedert die eerste sinode (1824)
-
Die ontwikkeling van Kaapland se skoolstelsel, met spesiale verwysing na die aansluiting tussen die laer- en die middelbare skool, 1899-1949
-
Ontwikkeling op onderwysgebied vir blankes onder die Kaaplandse onderwysdepartement 1953-1979/1980
-
n Histories-kritiese studie van die ontwikkeling van die onderwys in die Kaapse Skiereiland en omgewing, 1839-1915
-
Landelike onderwys in die Kaapprovinsie : met spesiale verwysing na die toestand van die een- en twee- onderwyser-skole op die platteland
-
Die ontstaan en die ontwikkeling van die Afrikaansmedium-skole in die Kaapse Skiereiland tot 1945
-
Die opvoeding van die naturelle in die Kaapprovinsie
-
Metodes om die eliminasie van leerlinge in skoolstelsels te bereken met spesiale verwysing na die Kaap-Provinsie
-
Die ontstaan en ontwikkeling van die onderwys op Moorreesburg, K.P.
-
Landbou onderwys in die Kaapprovinsie
-
Die leierskaprol van die inspekteur van onderwys ten opsigte van primere onderwys in Kaaplandse skole : 'n onderwysadministratiewe studie van bepaalde aspekte met die klem op supervisie (kontrole en toesig) en professionele leiding
-
Onderwys in die Kaap kolonie gedurende die eerste sewe jaar van die bestuur van Dr. Thomas Muir as superintendent-generaal van onderwys, 1892-1899
-
n Ontleding van vakke en die kombinasies van vakke waarin onderwysers(esse) benodig word in hoer en sekondere skole vir blanke leerlinge onder die Kaapse onderwysdepartement
-
Die geskiedenis van onderwys aan die Kaap tydens die bewind van die N.O.I.K. 1652-1795
-
Evaluering van die effektiwiteit van die voorligtingsprogram vir standerd vier- en vyf- leerlinge soos geimplementeer in primere skole onder die beheer van die Kaaplandse Onderwysdepartement
-
Organisasieklimaatskepping as bestuurstaak van die skoolhoof in skole onder die Kaaplandse Departement van Onderwys
-
Die aandeel van die N.G. Kerk in verband met opvoeding en onderwys in die Kaap-Provinsie, ongeveer 1830-1930
-
Die ontwikkeling van 'n stelsel van plaaslike beheer in die onderwys in Kaapland tot die aanname van die skoolraadwet in 1905
-
Die eksamenstelsel ten opsigte van blanke leerlinge onder die Kaaplandse onderwysdepartement, 1910-1964 : 'n histories-kritiese oorsig
-
Sir Thomas Muir en die onderwys in Kaapland tydens sy bestuur as superintendent-generaal van onderwys, 1892-1915
-
Gedifferensieerde onderwys vir jeugdige adolessente, en die aanpassing van die aanbevelings van die De Villiers-verslag by die onderwysstelsel van Kaapland