-
Die spektrochemiese bepaling van spoorelemente in plantmateriaal met behulp van die bandmasjien en die Russiese sifmetode
-
Die ontleding van die singulet sisteme van die aluminiummonofluoried-spektrum
-
The application of ultrasonic nebulization to ICP-AES analysis of metallurgical and geological samples
-
Die spektrochemiese analise van die makro-elemente Cu, Fe, Mg, Ni en Si in silikaatryke ertse
-
Kwantitatiewe spektrochemiese ontledingsmetodes vir die studie van plantvoeding en verwante probleme
-
n Ondersoek van die platvlak-vonktegniek van spektrochemiese staalanalise
-
Die evaluasie van verskillende modelle vir spektrum-analises veral met toepassing op skeepsgeraas
-
Die evaluasie van verskillende modelle vir spektrum-analises veral met toepassing op skeepsgeraas
-
n Opties-meganiese sisteem vir die beheer van 'n spektrograafspleet en vonkbron-eenheid vir die fotografiese registrering van tydopgeloste spektra en die toepassing daarvan op spektrochemiese analise van onveraste plantmateriaal
-
Die bepaling van Ca, Mg, Al, Fe, Mn en Cu in plantmateriaal met behulp van die horisontale vonk-metode
-
Die spektro-chemiese analise van ertse
-
Die bepaling van kernmomente met behulp van radio-frekwensie spektroskopie
-
n Ondersoek na die geskiktheid van die Pfeilsticker-boog vir die analise van aluminium-legerings
-
Die kwalitatiewe gelyktydige bepaling van uitruilbare natrium, kalium, kalsium en magnesium in grondekstrakte met behulp van atoomabsorpsiespektrofometrie
-
Evaluating absolute number densities in atom reservoirs using diode laser spectroscopy
-
Nuclear distortions in the (p,2p) knockout reaction on 208Pb at an incident energy of 200 MeV.
-
Vibrasie-hoekmomenta en kwantitatiewe ontledings met behulp van infrarooi spektra
-
Automatic background correction in atomic emission spectrometry by means of Fourier analysis
-
Spektroskopiese ondersoekings in verband met aktiewe stikstof
-
Die kwantitatiewe spektrografiese ontleding van (Hf-Zr)O2 met die bandmasjien
-
Application of an argon-cooled inductively coupled plasma to the analysis of metals in lubricating oils
-
Ondersoek na die aanwendbaarheid van die Grimm-lamp vir die gelyktydige bepaling van Zn, Si, P, Mg, S, B, N in plantmateriaal
-
Die kwantitatiewe ontleding van sementprodukte met behulp van die spektrofotometer en sy vlamtoerusting
-
Work done in spectroscopy