Die problematiese afbakening tussen sommige kortverhaalbundels en die roman in Afrikaans, aan die hand van geselekteerde tekste
Die manifestering van humor in geselekteerde Afrikaanse kortverhaaltekste
Van plaas tot agterplaas : die uitbeelding van Afrikaners in Johannesburg in drie Hertzogpryswenners, en, 'n Duisend stories oor Johannesburg : 'n stadsroman
Die waardering van poesie : enkele aspekte van die vraagstuk, toegelig met voorbeelde uit die Afrikaanse poesie
Distopiese toekomsromans in die Afrikaanse literatuur na 1999
Limietberge : die fiksionalisering van die kleingeskiedenisse van enkele vrouefigure van Wellington
Die deiktiese ruimte as struktuurmiddel in die Afrikaanse prosa
Tussen droom en werklikheid : die voorstelling van die sakewêreld in die oeuvre van Willem Elsschot
'n Ondersoek na die vergestalting van die magie-element in enkele verse uit Nuwe verse (N.P. van Wyk Louw) en Blom en baaierd (D.J. Opperman)
Die literêre soortlikheid van die fantasie, met spesiale verwysing na die Narnia-verhale van C.S. Lewis, die Huppelkind-reeks van W.O. Kühne en Ken jy die Kierangbos? van Freda Linde
'n Ondersoek na Scheherazade as moontlike voorganger in 'n vroulike verteltradisie in enkele Afrikaanse literêre tekste
Enumerasie in die Afrikaanse letterkunde
Die Afrikaanse historiese roman en die literere kritiek : aspekte van die verhouding tussen literer-kritiese perspektief en literere tradisie
Die radiodrama: wese, vorm en verskyning in Suid-Afrika
’n Ondersoek na wokeness in die Afrikaanse jeugliteratuur : ’n gevallestudie van Zelda Bezuidenhout se jeugboeke
Die stem in die literere kunswerk : 'n ondersoek na die aanbiedingswyse in die liriese en epiese poesie, verhalende prosa en drama
Styl en die Afrikaanse prosa
Die wegbreek van die realisme in die Afrikaanse verhaalkuns
Die liefdesmotief in die Afrikaanse poesie
Die ontwikkeling van die relatief in Afrikaans, 1652-1900
Die uitbeelding van kreatiwiteit in die werk van J. M. Coetzee
Die referensialiteit van literêre taalgebruik, meer spesifiek die implikasieverskynsels en die rol daarvan vir die interpretasie en evaluering van 'n literêre teks
Poësie en die politiek van die postmodernisme : 'n ondersoek na die postmodernistiese poësie van Wilma Stockenström
Die rol van die egosentriese outeur in die poësie van Antjie Krog, met spesifieke verwysing na Lady Anne (1989)