-
Die alter ego in die romans van Etienne Leroux
-
Die roman 'Magersfontein, O Magersfontein' van Etienne Leroux as satire van die Suid-Afrikaanse werklikheid
-
Die rol van die egosentriese outeur in die poësie van Antjie Krog, met spesifieke verwysing na Lady Anne (1989)
-
Aspekte van die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering met spesiale verwysing na werke van DJ Opperman en Etienne Leroux
-
Taalgebruik in literatuur vir die kleuter en jong kind met spesifieke verwysing na enkele prosawerke
-
Die verwysingstegniek in Etienne Leroux se derde trilogie : 18-44, Isis Isis Isis ... en Na'va
-
Die rol van die outeur in moderne literêre teorie, met spesifieke verwysing na die ek-poësie van Breyten Breytenbach en D.J. Opperman
-
Aspekte van die leksikografiese hantering van variante met spesifieke verwysing na Namibiese Afrikaans
-
Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde
-
Postmodernisme en poesie, met spesifieke verwysing na die historiografiese metagedig 'Die heengaanrefrein' van Wilma Stockenstrom
-
Die drenkeling in die werk van D.J. Opperman, met spesiale verwysing na Joernaal van Jorik
-
'n Ondersoek na die aard van poësie, met verwysing na kinderpoësie en die "eenvoudige" poësie van N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman
-
'n Vergelykende studie van Die eerste siklus deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken deur Jaco Fouché
-
Bybelse intertekste in resente Afrikaanse gedigte en lirieke, met spesifieke verwysing na identiteitsformasies in die (post)-postmoderniteit
-
Die manifestering van humor in geselekteerde Afrikaanse kortverhaaltekste
-
Kommunikatiewe ekwivalensie in Afrikaanse vertalende woordeboeke met spesifieke verwysing na Groot Woordeboek/Major dictionary
-
'n Ondersoek na die belangrikste aspekte van die gay-psige, met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde
-
Die opkoms van Afrikaanse rock en die literêre status van lirieke, met spesifieke verwysing na Fokofpolisiekar
-
'n Spieëlse studie : 'n bespreking van kaats- en watersimboliek as moontlike sleutel tot die primordiale dimensie met spesiale verwysing na enkele werke van Wilma Stockenström
-
Die karikatuur in die romankuns van Etienne Leroux (Afrikaans)
-
Sosiolinguistiese aspekte van die persoonsnaam met spesifieke verwysing na die invloed van sosio-ekonomiese klas
-
Die referensialiteit van literêre taalgebruik, meer spesifiek die implikasieverskynsels en die rol daarvan vir die interpretasie en evaluering van 'n literêre teks
-
Die leksikografiese hantering van morfologies gemerkte geslagsopposisiepare in Afrikaanse woordeboeke, met spesifieke verwysing na die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal
-
Die Knysnaboswerkers : hulle taalvorm as denkvorm, met spesiale verwysing na hulle bedryfsafrikaans