Aspekte van die vers en dramatiek in die drie versdramas van D.J. Opperman : Periandros van Korinthe, Vergelegen, Voelvry
Die poesie van D.J. Opperman met verwysing na verwantskappe met T.S. Eliot
D.J. Opperman : 'Spermutasie' - die palimpses : Elizabeth Maria Magdalena Klopper.
Die siening van die vrou in die poesie van Totius en D.J. Opperman, met verwysing na Elizabeth Eybers
Die poesie van D.J. Opperman, met verwysing na verwantskappe met T.S. Eliot
Die omvang en funksionaliteit van voëlverwysings in die gedigte van D.J. Opperman
Die bundel as eenheid: 'n ondersoek na die funksie van die simbool in Opperman se Blom en baaierd
Die gesprek tussen literere kunswerke met spesifieke verwysing na Tristia en Komas uit 'n bamboesstok
Die historiese ontwikkeling van die koraal, met spesiale verwysing na die korale soos deur J.S. Bach gebruik in sy koraalvoorspele
DJ Opperman en die dogterlike beeld
'n Ondersoek na die vergestalting van die magie-element in enkele verse uit Nuwe verse (N.P. van Wyk Louw) en Blom en baaierd (D.J. Opperman)
Die taksonomiese waarde van die blom van Pelargonium (Geraniaceae)
Johannes Izaak Marais : leraar en hoogleraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1848-1919
Die bediening van Johannes du Plessis, 1868-1935 in die Ned. Geref. Kerk met besondere verwysing na sy teologiese denke : 'n kerkhistoriese studie
n Biografiese oorsig oor die lewe van Johannes Du Plessis, 1868-1935 met besondere verwysing na sy sendingbydrae
Die lewensiklus by die Himba van Kaokoland
Die drenkeling in die werk van D.J. Opperman, met spesiale verwysing na Joernaal van Jorik
Die lewe en werke van Hans Endler en sy invloed op die musieklewe van Stellenbosch
Deur die sleutelgat : ’n ondersoek na die voyeuristiese elemente in die poesie van Johann de Lange
n Ondersoek na die begrippe simbool en idool en die waarde van fisiese simbole in die gereformeerde liturgie in 'n postmoderne samelewing
Die geskiedenis van landbou-onderwys tot 1850 in hooftrekke geskets, met besondere verwysiging na die werk van Pestalozzi en Fellenerg
Ortopraksie as metodologiese prinsipe in die sistematiese teologie : 'n sistematies-teologiese analise van Latyns-Amerikaanse bevrydingsteologie en die politieke teologie van Johann Baptist Metz
Simboliek in die verhale van Dolf van Niekerk : 'n ontleding van Die son struikel, Bitterbosse, Skepsels, Die maagd en Kort lewe van 'n reisiger
Aspekte van die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering met spesiale verwysing na werke van DJ Opperman en Etienne Leroux