-
'n Beoordeling van Die Huisgenoot as tydskrif, gedurende sy bestaan as maandblad (Mei, 1916-Oktober, 1923)
-
n Beskouing van enkele aspekte van 'n paar Afrikaanse romans - volkskundig, maatskaplik en individueel - in die lig van Europese romans met min of meer ooreenstemmende temas
-
Marginale en liminale karakters in die werk van Lettie Viljoen/Ingrid Winterbach : sosiale kommentaar en die ondermyning van grense
-
Die Afrikaanse historiese roman en die literere kritiek : aspekte van die verhouding tussen literer-kritiese perspektief en literere tradisie
-
Die manifestering van humor in geselekteerde Afrikaanse kortverhaaltekste
-
Toevalligheid in Ingrid Winterbach se "Die boek van toeval en toeverlaat" : interpretasies van die roman met die fokus op die tema van kontingensie
-
Aspekte van ballingskap en vaderland in die poesie van Breyten Breytenbach
-
Die funksie van 'landskap' binne Lettie Viljoen se roman 'Landskap met vroue en slang'
-
Van plaas tot agterplaas : die uitbeelding van Afrikaners in Johannesburg in drie Hertzogpryswenners, en, 'n Duisend stories oor Johannesburg : 'n stadsroman
-
Populêre vs. literêre grensverhale : twee beelde van die Angolese oorlog (1966-1989)
-
Enkele aspekte van tyd in die Afrikaanse verhaalkuns
-
Die ontwikkelingsgeskiedenis van die Afrikaanse drama
-
Die wegbreek van die realisme in die Afrikaanse verhaalkuns
-
Aspekte van fokalisering in die bundel 'Liefs nie op straat nie' van John Miles
-
Die problematiese afbakening tussen sommige kortverhaalbundels en die roman in Afrikaans, aan die hand van geselekteerde tekste
-
Tradisie en vernuwing in die Afrikaanse verhalende prosa
-
Die stem in die literere kunswerk : 'n ondersoek na die aanbiedingswyse in die liriese en epiese poesie, verhalende prosa en drama
-
Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
-
Die oeuvre van Ina Rousseau : stroming en struktuur
-
'n Strukturele en verteltegniese ondersoek na die representasie van die vroulike subjek in Marlene van Niekerk se Agaat
-
Die diskoers van Antjie Krog se Lady Anne (1989)
-
Stuur julle gedigte, kerels!' : die invloed van 'n patriargale stelsel op die ontwikkeling van vroueskrywers in die Eerste en Tweede Afrikaanse Taalbeweging : 'n historiese oorsig
-
'n Kritiese ondersoek na die Afrikanerbees as ideologiese kulturele fenomeen binne die konteks van Afrikanernasionalisme, en, Die nalatenis (roman)
-
Aspekte van die vers en dramatiek in die drie versdramas van D.J. Opperman : Periandros van Korinthe, Vergelegen, Voelvry