-
Die problematiese afbakening tussen sommige kortverhaalbundels en die roman in Afrikaans, aan die hand van geselekteerde tekste
-
Van plaas tot agterplaas : die uitbeelding van Afrikaners in Johannesburg in drie Hertzogpryswenners, en, 'n Duisend stories oor Johannesburg : 'n stadsroman
-
Die retoriese rol van literêre feeste, met toespitsing US Woordfees en die Amsterdamse Weerwoordfestival
-
Die konstruksie van die vroulike subjek in die oeuvres van enkele Afrikaanse vrouedigters sedert 1970
-
Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
-
Selfrepresentasie, selfkonstruksie en identiteitsvorming in enkele Suid-Afrikaanse outobiografiese tekste
-
Ruimte, identiteit en beweging in Tommy Wieringa se Joe Speedboot (2005)
-
Distopiese toekomsromans in die Afrikaanse literatuur na 1999
-
Limietberge : die fiksionalisering van die kleingeskiedenisse van enkele vrouefigure van Wellington
-
Die manifestering van humor in geselekteerde Afrikaanse kortverhaaltekste
-
Taal en kulturele identiteit in Mamma Medea van Tom Lanoye (2001) en Antjie Krog (2002)
-
Postkoloniale terugskrywing : verset teen of verbond met kolonialisme ; Tweespoor (Kortprosa)
-
Die nomadiese self : skisoanalitiese beskouinge oor karaktersubjektiwiteit in die prosawerk van Alexander Strachan en Breyten Breytenbach
-
Border thinking and the modern Plaasroman: a study of three novels
-
Taal wat stamel, stotter en struikel : Marlene van Niekerk se "Die sneeuslaper" (2010) as mineurletterkunde
-
Enumerasie in die Afrikaanse letterkunde
-
Verby Komatipoort? Rasseproblematiek in die Portugees-Afrikaanse reisverhale van Elsa Joubert
-
'n Polisistemiese ondersoek na veranderinge in die Afrikaanse kinderliteratuur-sisteem sedert 1990
-
Die idioot : spieël en skadu ; Sirkus (roman)
-
Taalgebruik in literatuur vir die kleuter en jong kind met spesifieke verwysing na enkele prosawerke
-
Die stem in die literere kunswerk : 'n ondersoek na die aanbiedingswyse in die liriese en epiese poesie, verhalende prosa en drama
-
Styl en die Afrikaanse prosa
-
Die Agterhuis – Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans : besluite, benaderings en strategieë
-
Tussen droom en werklikheid : die voorstelling van die sakewêreld in die oeuvre van Willem Elsschot