Full Text Available

Note: Clicking the button above will open the full text document at the original institutional repository in a new window.

Onbehoorlike beinvloeding en misbruik van omstandighede in die Suid-Afrikaanse verbintenisreg ('n historiese en regsvergelykende ondersoek)

Die doel van hierdie verhandeling is in die eerst plek om vas te stel of onbehoorlike beinvloeding in die Suid-Afrikaanse verbintenisreg inderdaad ‘n bestaansreg het as grond vir die aanvegting van regshandelinge. Indien dit wel so is, moet verder gekyk word na wat die aard, inhoud en gevolge daarva...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: van Huyssteen, L F
Format: Thesis
Language:English
Published: Centre for Law and Society 2023
Subjects:
law
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!